Chandler Canterbury

Chandler Canterbury
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 15 Desember 1998 (1998-12-15)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chandler Canterbury (gebore 15 Desember 1998) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente After.Life (2009), Knowing (2009), Standing Up (2013), en The Host (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy